2017 ADHASA Parents Conference

Header1-1

ADHASA Events

Join ADHASA

Couldn't be easier. Click here for to Join ...

Read more

Keeping Up With ADD

email

 Click here to recieve Keeping Up with ADD (KUWA) and other information from AHDASA 

 To view all the latest Keeping Up With ADD (KUWA) Newsletters...

Read more

Goeie dag

My naam is Millie,ek wil graag my storie veterl as n kind wat ADD gehad het.

Op die ouderdom van vyf jaar oud het my ma agter gekom daar is fout met my  t.o. v. my konsentrasie. My ma het my gevra om vir haar goed in die kombuis te gaan haal en dit vir haar te bring,klink eenvoudig maar ek kon dit nie doen nie want ek het die heeltyd vergeet wat sy wou he.Ek kon net nie gefokus bly nie,terwyl my ma vir my wiskunde verduidelik het was my kop op n ander plek. Ek het gedink aan wat ek more gaan doen of met watter pop gaan ek hierna mee gaan speel of ek het stories in my kop op gemaak. 

My ma het byna 10 dokters en spesialiste gaan sien vir raad en elk een het dieselfde gese: Sny alle suiker uit haar diet! Maar dis nie so maklik nie,want hoe doen mens dit amper alles wat ons eet het suiker in. Toe ek in graad 4 kom was dit nag! Ek was besig om te druip, want ek het vergeet om vir toetse te leer en ek het net nie belang gestel in enige van my vakke nie, O en wiskunde was n pyn!  En dinge word nog erger n dokter se vir my ma dat ek nie eers graad 7 gaan deur maak nie ons moet dit aanvaar,maar in tussen tyd het my ma my nog nie vertel dat ek gediagnoseer is met ADD nie.

My ma moes drastiese besluite neem sy en my broer het baie navorsing gedoen en ons het besluit om op n nuwe leefstyl sonder suiker voort te gaan ons noem dit Low Carb (Atkins-diet). DIT WAS MY REDDING! Na drie maande kon my skool nie die verandering in my nie glo nie.Van n kind wat ander kinders in die klas steur,n kind wat dag droom, n kind wat 30%vir vakke kry, word sy stil,gekalmeerd , gemotiveerd en se punte is bo 50% dit was toe nie meer nodig vir my om pille te drink om my te Kalmeer nie.

In hoerskool het my punte met nog 20% gestyg ,maar my punt wat ek wil bewys is dat  mense vir my ma gese het dat ek nie eers hoerskool sal haal nie,het ek dit gedoen in 2014 met een onderskeiding en universiteits toelating net omdat ek op n low carb leefstyl gegaan het en alle suiker verwyder uit my diet uit -insluitend vrugte. n leefstyl sonder suiker het my gered nie spesialiste,dokters of pille nie.

Ek hoop met my storie dat ek kinders kan help en dat Julle my storie sal gebruik en meer navorsing doen in Low Carb wat dit kan doen om ADD en ADHD mense te help. 

Millie Dintoe 

F.A.Q

Click here for a list of commonly asked questions regarding ADHD and ADD...

Read more

complimentary

Advertisements

ADHASA On Facebook

Gallery 

  •     c1
  • c9
  • c10

Join ADHASA

How do I join ADHASA?

Couldn't be easier. Click Here to Join

More questions? E-mail us at info@ADHASA.co.za or call us on 011-888-7655 Monday-Friday 8am-1pm.

ADHASA Goals

  • To provide support and information to families, therapists, teachers and caregivers interacting with ADHD children and adults.
  • To provide insight and awareness of the challenges of ADD and hyperactivity.
  • To offer counselling, guidance and referral services.  READ MORE

Contact ADHASA

Head Office: Delta Park School, Blairgowrie, Randburg, Gauteng

Tel:  011-888-7655

Fax: 086-604-7124

eMail:  info@ADHASA.co.za

Our Head Office is now open weekdays from  8am - 2pm during school term

Scroll to top